Newsroom
'n Finansiële Roetekaart vir jou Lewe
RSG Geldsake: Finale praatjie gelewer deur Dries du Toit.
Dit is belangrik om vroegtydig ’n finansiële roetekaart vir jou lewe te beplan. Geld het ’n tydwaarde wat jy tot jou maksimum voordeel moet laat werk. Jy moet vir die groter prentjie ’n duidelike begrip hê.
Kom ons begin by die begin:
