spiralDries du Toit Consult CC

Newsroom Articles Related to: Afrikaans

RSG Geldsake: Boeke vir 2009

RSG Geldsake

Vir Almal (8 tot 80)

  1. The Richest Man in Babylon - George S. Clason
  2. Die Rykste Man in Babilon - George S. Clason

Vir Dames

  1. Women & Money: Owning the Power to Control Your Destiny - Suze Orman

Vir Mans

  1. The Intelligent Investor - Benjamin Graham

Vir Entrepreneurs

  1. Buffett: The Making of an American Capitalist - Roger Lowenstein
  2. Think and Grow Rich - Napoleon Hill

Vir Oupa en Ouma

  1. Anton Rupert: A Biography - Ebbe Dommisse
  2. The Age of Turbulence - Alan Greenspan

read more

Related Tags: - RSG - Afrikaans
20-11-2008

Die Rykste Man in Babilon

Beleggingslesse van Babilon

- Die 7 Oplossings vir 'n Maer Beursie *

  1. Begin jou Beursie Vul
    • Spaar minstens 10% van wat jy verdien, dan sal jou beursie begin bult
    • Elke sent wat jy spaar, verdien jy
    • Jou belangrikste rekening elke maand - betaal eers jouself
  2. Beheer jou Uitgawes
    • Beheer jou uitgawes met behulp van 'n begroting
    • Ons is almal geneig om te leef volgens enige inkomste wat ons kry, tensy ons die tendens omkeer
    • Kyk deeglik na jou kredietkoste!

read more

Finansiële markte gee en neem

Geld Rapport

Oor die afgelope paar jaar het aandelemarkte geneem en nie gegee nie. Geld- en kapitaalmarkte het weer oorwegend gegee. Finansiële markte beweeg nie in reguit lyne nie.

Daar is bulmarkte waarin bulle goed vaar, beermarkte waarin bere goed vaar en slagpale waar skape geslag word elke keer as hulle by die langtermyndraaipunte die verkeerde besluite neem op grond van die kudde-effek (‘herd instinct’) van vrees en gierigheid (‘fear and greed’).

Daar is 10 redes waarom ek versigtig optimisties is oor die toekoms.

read more