Newsroom
Die Rykste Man in Babilon
Beleggingslesse van Babilon
- Die 7 Oplossings vir 'n Maer Beursie *
- Begin jou Beursie Vul
- Spaar minstens 10% van wat jy verdien, dan sal jou beursie begin bult
- Elke sent wat jy spaar, verdien jy
- Jou belangrikste rekening elke maand - betaal eers jouself
- Beheer jou Uitgawes
- Beheer jou uitgawes met behulp van 'n begroting
- Ons is almal geneig om te leef volgens enige inkomste wat ons kry, tensy ons die tendens omkeer
- Kyk deeglik na jou kredietkoste!
- Laat jou Goud Groei
- Welvaartskepping gaan nie oor geld in jou beursie nie, maar die goue stroom van annuïteitinkomste wat uit die beursie vloei
- Onthou die kragtige werking van saamgestelde rente!
- Beskerm jou Bates Teen Verlies
- Beskerm en beveilig eers jou kapitaal
- Belé slegs by beleggingsdeskundiges
- Pas op vir borg staan
- As 'n skema/rentekoers te goed lyk om waar te wees, is dit waarskynlik
- Pas op vir kitsgeldskemas/dobbelspel
- Maak jou Woonplek 'n Winsgewende Belegging
- Besit jou eie huis
- Dis 'n bekende lewensfeit dat huiseienaars gemiddeld 'n hoër netto waarde het as huurders
- Moet nooit meer as 1/3 van jou inkomste aan jou verband bestee nie
- Verseker 'n Toekomstige Inkomste
- Maak voorsiening om deur lewensversekering en aftreebeplanning jou gesin, jou gesondheid en jou oudag te beskerm
- Navorsing het getoon dat minder as 10% van alle mense genoeg voorsiening maak vir aftrede - hoekom?
- Verhoog jou Verdienvermoë
- Namate jou vaardighede en wysheid toeneem, sal jou verdienvermoë toeneem ("Learn before you earn")
- Jou loopbaan is jou # 1 bate
- Kry 'n mentor / held
- Warren Buffet
- John Templeton
- Benjamin Graham
- Anton Rupert
* Bron: The Richest Man in Babylon - George S. Clason
Newsroom: Investment Presentations and Seminars
01-05-2008
